
Is jy of jou maat die mees selfsugtigste in julle verhouding?
Loading player...
Om bewus te word van ons eie selfsug is om in liefde te groei. Madeleen Steenkamp is hierdie week terug om oor selfsug te gesels. Hoe word ons bewus van ons eie selfsug? "We are witnesses to each other's lives" sê Madeleen, en so help ons mekaar om bewus te raak, in liefde, om in liefde te groei.

