"Wie wen: brein (denke) of hart (emosies)?" - Andrew Meyer

Loading player...
Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 3 Februaarie 2026.

🎙 Wil jy jou eie program of podcast begin?
By Baasraak Uitsaai Netwerk help ons mense, bedienings en besighede om hul eie podcasts en programme te skep — en om dit uit te saai op:
Spotify, Apple Podcasts, Google Podcasts
YouTube
Baasraak TV
Potgooi Radio
Heartbeat FM (±200 000 luisteraars)

Jy kry nie net ’n opname nie — jy kry ’n gehoor.
� Wil jy jou eie program of podcast begin?

As jy belangstel om jou stem op TV, Radio, FM en Podcast platforms te hê, stuur die woord UITSAAI per WhatsApp na 069 030 3649.

Baasraak Uitsaai Netwerk
Waar stemme stories word.
3 Feb 1AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Arnold & Heidi van der Spuy van Amazon Missions

Jy word vriendelik uitgenooi na die Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by KoninkryksFamilie Kerk (121 Mat Laan, Pretorius Park) se saal op Dinsdae 4 Augustus vanaf 6:00 tot 7:00. Die WSG Manne Bediening byeenkomste word LEWENDIG UITGESAAI op YouTube, vir die manne wat nie fisies kan bywoon…
7 Aug 9PM 50 min

Gesprekke - Prof Theo Burger

Jy word vriendelik uitgenooi na die Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church (CLC) se saal op Dinsdae oggende vanaf 6:00 tot 7:00. Die WSG Manne Bediening byeenkomste word LEWENDIG UITGESAAI op YouTube, vir die manne wat nie fisies kan bywoon nie. Ons spreker is…
30 Jul 10AM 34 min

The Human Edge | AI, Power and Accountability | Pieter Scholtz

Jy word vriendelik uitgenooi na die Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church (CLC) se saal op Dinsdae oggende vanaf 6:00 tot 7:00. Die WSG Manne Bediening byeenkomste word LEWENDIG UITGESAAI op YouTube, vir die manne wat nie fisies kan bywoon nie. Ons spreker is…
23 Jul 2AM 50 min

Man van God - Prof Theo Burger

Woord Sonder Grense Mannebediening se saalbyeenkomste by Choose Life Church *(CLC)* vind plaas op Dinsdae oggende vanaf 6:00 tot 7:00 by *CLC* se saal. Die Manne Bediening *DIGITAAL* se *Zoom* byeenkomste word gefasiliteer tesame, en op dieselfde tyd, as die saalbyeenkoms. Julle word vriendelik uitgenooi om by een van die…
1 Jul 1AM 30 min

Woord Sonder Grense | 9 Junie 2026 | Derick de Klerk

y word vriendelik uitgenooi na die Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church (CLC) se saal op Dinsdae oggende vanaf 6:00 tot 7:00. Die WSG Manne Bediening byeenkomste word LEWENDIG UITGESAAI op YouTube, vir die manne wat nie fisies kan bywoon nie. Ons spreker is…
9 Jun 5AM 42 min