
Cholera in Otjozondjupa onder beheer, sê ministerie
Loading player...
Sedert 'n cholera-uitbreking in Otjozondjupa-streek in Augustus verlede jaar verklaar is, het die land 99 vermeende gevalle teen Januarie 2026 ontvang. Dit is bevestig deur die gesondheidsministerie wat sê uit hierdie 99 vermeende gevalle is 32 bevestig as cholera. Kosmos 94.1 Nuus het met die uitvoerende direkteur van gesondheid, Penda Ithindi gesels.

