LIFTKLUB | Rouchelle gesels met Jannie Putter - Doelwitte vs Drome

Loading player...
’n Nuwe jaar bring nuwe kanse, maar ook nuwe vrese. Baie mense droom groot, maar is bang om doelwitte te stel uit vrees vir mislukking.
Vandag gesels ons oor mindset / ingesteldheid en die krag van daardie eerste stap
12 Jan Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

LIFTKLUB | Perimenopause

Mike & Rouchelle gesels met Candice Nichols oor die tekens en belangrikheid om te weet van die veranderings wat in jou liggaam plaasvind tydens Perimenopause
22 Oct 2025 16 min