
Wat leer ons by Josef? Moira Hartzenberg deel oor Camp Joseph in Zimbabwe.
Loading player...
#VreugdeJoy Elke uitrek het sy uitdagings en seën. Moira Hartzenberg deel oor die onlangse uitreik in Zimbabwe, Camp Joseph. Ons gesels ook oor die rol wat keuses in jou lewe speel.





