Radio Pulpit Vreugde & Joy

Vreugde & Joy

Take a journey to find joy in everyday situations. In the programme Vreugde & Joy, Bertha Le Roux-Wahl enthusiastically facilitates her guests’ testimonies.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement
145 Episodes
1 – 20

Vreugde in die Here!

Bertha Le Roux-Wahl gesels vanoggend met Dr. Irma Simpson van Prophetic Impact Centre, oor haar passie en vreugde vir en in die Here
1 May 1 hr 11 min

Hoop in 'n alledaagse lewe

Vandag gesels Bertha le Roux-Wahl met Veronique Joseph oor haar boek Ligstrale van Hoop en sy kom deel ook haar getuienis. Dan gesels Bertha met Dr. Leonie Greyling oor Radio Kansel se Pitch Your Business 2025 kompetisie
24 Apr 1 hr 04 min

Padveiligheid & Vroue

Bertha le Roux-Wahl saai vandag direk uit vanaf die N3 Petroport en gesels met Jan de Bruyn van Highway Ministries oor padveiligheid. Bertha het ook gesels met Rina Kinnear en Marlene Steyn oor 'n vroue konferensie in Port Nolloth en Keimoes
17 Apr 1 hr 06 min

Praise SA & As God deel is van jou dag

Bertha le Roux-Wahl gesels vandag met Janine Price oor Praise SA en dan ook met Pickhard Henn oor hoe dit lyk wanneer God deel is van jou dag
10 Apr 1 hr 04 min

Praise SA met Julani J

Bertha le Roux-Wahl gesels vandag met Julani J oor die Praise SA konsert wat die 11de April gaan plaasvind hier in Pretoria
3 Apr 1 hr 05 min

Wees stil...

Bertha le Roux-Wahl gesels vanoggend met Salome Van Den Berg van "Be Still..." oor hoe om stil te raak met al die geraas om ons
27 Mar 1 hr 08 min

Maatskaplike Werkersmaand!

Bertha gesels met Zane Babinszky en Tanya Hoon van Helpende Hand oor die beroep: maatskaplike werk
20 Mar 57 min

Hoekom lofprys ons?

Vandag kuier die welbekende Retief Burger saam met Bertha in die ateljee om bietjie te kom vertel oor hoekom lofprys ons? Hy gaan ook lekker gesels oor die PRAISE SA konsert wat die 11de April by die Moreleta Kampus gaan plaasvind.
13 Mar 1 hr 02 min

Wat lê agter die hart van die Praise SA konsert?

Bertha le Roux-Wahl gesels vandag heerlik met die organiseerder van die Praise SA konsert - Julita Kok - en hoor bietjie wat is die hart agter hierdie Praise SA konsert wat die 11de April 2025 by die Moreleta Kampus gaan plaasvind
6 Mar 1 hr 05 min

Tieners en hulle dinge

Stefanie Minnaar kuier vandag in Vreugde/Joy en gesels oor tieners en hulle dinge. Sy vertel ook van haar nuwe boek, 'n A-Z ouerhandleiding en krisis hantering Charles van Onselen and Sanet Deysel talks to Dr. Thomas McCuddy of Families of Virtue and the work they are currently doing in South…
27 Feb 1 hr 32 min

Praise South Africa 11 April 2025 - met sangeres Stella

Bertha le Roux-Wahl gesels vandag lekker met Stella, oor haar liefde vir musiek, die Here en ook die Praise South Africa konsert wat gaan plaasvind op die 11 de April 2025 by die Moreleta Kampus in Pretoria
20 Feb 1 hr 07 min

'n Storie van groot gebrokenheid tot groot restorasie!

Daar is soveel maniere om jou bediening uit te leef. Bertha gesels vandag met Chantel Janse van Rensburg van Radiant Motivation & Coaching wat haar storie met ons kom deel. 'n Storie van hoop en dat God werklik alles ten goede kan laat meewerk!
13 Feb 1 hour

'n Kroon om jou hart te genees

Hoe help 'n kroon om jou hart te genees? Elvira Joubert en Chantel Janse van Rensburg van Crowned Int. deel hulle missie met Bertha le Roux-Wahl
6 Feb 1 hr 38 min

Need Prayers? Deel 2

Bertha le Roux-Wahl gesels vandag weer met Deon Gerber van Need Prayer? oor die behoefte aan gebed in Suid-Afrika
30 Jan 1 hr 07 min

Need Prayer? Deel 1

Bertha le Roux-Wahl gesels vandag met Deon Gerber van Need Prayer? oor die behoefte aan gebed in Suid-Afrika
23 Jan 52 min

Hoe kan jy 'n impak maak?

Lianti Muller van Impact Zambia deel haar reis met die Here, ervaring in die buiteland as Christen en die impak op ander se lewens.
9 Jan 1 hr 01 min
1 – 20