
Agriskoops - 8 Januarie 2026
Loading player...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met die hoofbestuurder van die landbouorganisasie TLU SA, Bennie van Zyl. Hy gesels oor wat boere kan doen om meer uit hul plaas te benut om nie net ekstra inkomstrome te skep nie, maar om die boerdery en landbou as geheel die hartklop van die land te hou.

