Kasregisters klingel oor Kersfees maar wat lê voor in 2026?

Loading player...
Jan Meintjes, portefeuljebestuurder by Denker Capital, bespreek die vooruitsigte vir die kleinhandelsektor in SA.
7 Jan 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Boela du Preez – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
2 Oct 11AM 18 min