Gesondheidsake: “Death starts in our legs” 🦵🦴 24 Desember 2025
Loading player...
🦵🦴Wat beteken dié gesegde regtig – en hoekom is jou bene en spiere só belangrik vir langtermyn gesondheid? Gerda gesels meer hieroor:
🔹 Wat “Death starts in our legs” werklik impliseer
🔹 Die natuurlike afname in beendigtheid ná 30
🔹 Leefstylaanpassings wat help om bene en spiere sterk te hou
🔹 Of been- en spierverswakking werklik ’n “doodsvonnis” is
🔹 Praktiese raad en ondersteuning vir elke lewensfase
📻 Gesondheidsake – ’n gereelde mediese inset op SFM 90.1 & 104.1 FM.
#Gesondheidsake #SterkBene #Beendigtheid #Spiergesondheid #Lewenskwaliteit #HartenbosApteek #SFMStreekRadio