Rom 1:20 - God openbaar in die Ratel

Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie So vandag bekyk ons die taaie Ratel deur die oë van 'n groot bewonderaar van die spesie, Natuurwetenskaplike, Deon Furstenburg. Hy sal hom dan sommer Rom 1:20 ook.
9 Dec 2025 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Gustav Roos nooi gemeenteleiers

Janine van Niekerk gesels met Gustav Roos oor ’n Pastoretoevlugsoord en Bybelverspreidingsinisiatief om pastore te ondersteun en hul langtermyn doeltreffendheid in die bediening te versterk.
25 Jun 2AM 22 min

Dr Arthur Frost about the Sound of Peace in SA

Janine van Niekerk is speaking to Dr Arthur Frost about raising up praise and worship in conjunction with the prayer for SA, as well as Godly wisdom with regards to Xenophobia and the government of our country.
24 Jun 1AM 16 min