CHRISTELIKE PERSPEKTIEF: Dr Braam Hanekom: Boeremoorde, Diplomatie & Ragebait

Loading player...
In hierdie Desember-aflevering bied Dr. Braam Hanekom ’n helder perspektief op drie brandpunte in die nuus: die buitensporige geweld teen die landbousektor (waar hy waarsku teen die afleidende debat oor die term “volksmoord”), die gespanne diplomatieke verhouding tussen Suid-Afrika en die VSA ná die G20, en die “Oxford-woord van die jaar” – ragebait.
3 Dec 2025 12AM English South Africa News · Christianity

Other recent episodes

CHRISTELIKE PERSPEKTIEF: Prof. Arno van Niekerk - Internasionale Spannings & Suid-Afrikaanse Handelskwessies

In hierdie episode bespreek ons die spanning in die Midde-Ooste, Iran se kernwapen-arsenaal, Amerikaanse diplomatieke opsies, en die impak op wêreldwye stabiliteit. Ons kyk ook na Suid-Afrika se handelsvoordele, die R400 miljard waterinfrastruktuurkrisis, en praktiese maniere waarop gemeenskappe met wysheid kan reageer. Luister saam vir gebed, refleksie en Christelike insigte…
3 Feb 12AM 10 min