Help Baba Caleb op sy reis na heling

Loading player...
Kort na Baba Caleb se geboorte op 25 Junie kry sy ouers ‘n hartverskeurendste diagnose: Hemimegalencephaly (HME), ‘n uiters skaars en ernstige breintoestand waar een kant van die brein abnormaal groei. Dit veroorsaak onbeheersbare epileptiese aanvalle. Sy ma, Lara van Wyk, verduidelik die toestand.
2 Dec 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min

Sien om na jou geestesgesondheid en winterwelstand

Dr. Zelda Retief, huisarts by Intercare Mbombela Mediese Sentrum in die Matumi-sentrum, spesialiseer in diabetes, hoë bloeddruk, skildkliertoestande, vrouegesondheid, geestesgesondheid en ondersteuning aan tieners.
6 Aug 14 min