ANDANTE plus 50 wenner Lientjie Sothman & Reyno Wepener

Loading player...
Die eerste nasionale Afrikaanse musiekkompetisie vir 50-plussers, genaamd Andante, was 'n groot sukses. Die wenner is tydens ’n spoggeleentheid by Buffelspoort se Plus 50-Kuierweek aangekondig. Wynand gesels met wenner Lientjie Sothman en ATKV staatmaker Reyno Wepener
2 Dec 2025 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Gerrit van Wyk oor genade

Janine van Niekerk gesels met Gerrit van Wyk al die pad in Australie oor sy pad met genade, musiek en sy bediening.
7 May 2AM 21 min

Pierre Henrico vier Sy genade

Janine van Niekerk gesels met Pierre Henrico, ‘n nuwe kunstenaar wat ons leer ken met sy liedjie, Genade.
6 May 1AM 16 min