Daar is nog baie skop in kommoditeite

Loading player...
Dawid Heyl, portefeuljebestuurder by Ninety One, gee ’n terugblik op kommoditeite en deel sy mening oor waar geleenthede in 2026 lê.
27 Nov 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

’n Petrolkop van jongs af

Hans Greyling, hoof van OMODA & JAECOO SA, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
26 Mar 12PM 9 min