Chinese motors knou WeBuyCars, vir nou

Loading player...
WeBuyCars het vandag sy finansiële resultate vir die boekjaar tot einde September aangekondig. Die omset was 13% hoër en die wesensverdienste 15% hoër. Faan van der Walt, uitvoerende hoof van WeBuyCars, verduidelik hoe aandeelhouers na hierdie resultate moet kyk.
17 Nov 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Boela du Preez – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
2 Oct 11AM 18 min