Suid-Afrika is besig om te draai

Loading player...
Hendrik du Toit, uitvoerende hoof van Ninety One, gesels oor die groep se finansiële resultate, Suid-Afrika se handel met die VSA, en die G20-beraad wat vandeesweek in Johannesburg afskop.
17 Nov 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

’n Petrolkop van jongs af

Hans Greyling, hoof van OMODA & JAECOO SA, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
26 Mar 12PM 9 min