Markte hou van S&P Global se opgradering

Loading player...
Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor S&P Global se opgradering van Suid-Afrika, die land se staatseffekte en die inflasieteiken.
17 Nov 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

’n Petrolkop van jongs af

Hans Greyling, hoof van OMODA & JAECOO SA, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
26 Mar 12PM 9 min