Uitvis-diefstal uit bankrekenings is ’n internasionale probleem, maar die banke het planne

Loading player...
Wikus Valente, uitvoerende hoof van betalingsoplossings by Capitec, bespreek die verantwoordelikhede van banke en reguleerders om kubermisdadigers vas te trek.
13 Nov 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

’n Petrolkop van jongs af

Hans Greyling, hoof van OMODA & JAECOO SA, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
26 Mar 12PM 9 min