Hoeveel geld is nodig om “gerieflik” af te tree?

Loading player...
Pierre De Bruyn, welvaartbestuurder by PSG Wealth, deel sy insigte oor hoe om 'n gerieflike aftrede te beplan.
11 Nov 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

’n Petrolkop van jongs af

Hans Greyling, hoof van OMODA & JAECOO SA, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
26 Mar 12PM 9 min