Maandag Oggenddiens - Ds Wimpie Raath

Loading player...
JEREMIA 17

9Die hart is bedriegliker as enigiets anders,
hy is ongeneeslik; wie kan hom verstaan?
10Ek, die Here, deurgrond en toets hart en verstand,
Ek laat die mens kry wat hy verdien,
wat hom toekom vir wat hy doen.
11'n Fisant wat broei op eiers wat hy nie gelê het nie,
dit is die mens wat op oneerlike wyse ryk word.
Hy sal sy rykdom moet agterlaat in die fleur van sy lewe,
sy uiteinde is dié van 'n dwaas.
12'n Magtige troon, van die begin af verhewe,
dit is die plek waar ons heiligdom staan!
13Here, Hoop van Israel,
wie van U af weggaan, kom bedroë daarvan af;
wie van U af wegdraai, is vir die dood opgeskryf,
want hulle verlaat die Here, die bron van die lewe.
10 Nov 2025 1AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Dinsdag Oggenddiens - Past Deon Bosch

1 PETRUS 3 15In julle harte moet daar net heilige eerbied wees vir Christus die Here. Wees altyd gereed om 'n antwoord te gee aan elkeen wat van julle 'n verduideliking eis oor die hoop wat in julle lewe.
15 Sep 2AM 11 min

Maandag Oggenddiens - Past Deon Bosch

GENESIS 16 Abram, Sarai en Hagar 1Sarai het nog nie vir haar man Abram 'n kind in die wêreld gebring gehad nie. Sy het 'n Egiptiese slavin met die naam Hagar gehad. 2Toe sê Sarai vir Abram: “Die Here het my nou eenmaal daarvan weerhou om kinders te kan hê…
14 Sep 2AM 15 min

Sondagaand Erediens - Ds Wimpie Raath

1 TESSALONISENSE 3 12En mag die Here julle liefde vir mekaar en vir alle mense laat groei en oorvloedig maak, net soos ons liefde vir julle. 1 PETRUS 2 22“Hy het geen sonde gedoen nie en uit sy mond het daar nooit 'n leuen gekom nie.” ROMEINE 12 Riglyne vir…
13 Sep 1PM 19 min

Sondagoggend Erediens - Ds Wimpie Raath

1 JOHANNES 4 God is liefde 7Geliefdes, ons moet mekaar liefhê, want liefde kom van God, en elkeen wat liefhet, is 'n kind van God en ken God. 8Wie nie liefhet nie, het geen kennis van God nie, want God is liefde. 9Hiérin is God se liefde vir ons geopenbaar:…
13 Sep 3AM 30 min