Om met deernis op te breek

Loading player...
Om met iemand uitmekaar te gaan is nooit maklik nie. Dit maak seer. Die ander kant is ook nooit maklik nie. Niemand wil op breek nie, maar soms besluit mense hierdie verhouding werk nie meer vir hulle nie. Om self met iemand op te breek is ook moeilik. Madeleen Steenkamp en Pulane Nel-Sekepe bespreek hoe om op die mees deernisvolle manier moontlik met iemand op te breek.
6 Nov 2025 Afrikaans South Africa Leisure · Personal Journals

Other recent episodes

Is jy of jou maat die mees selfsugtigste in julle verhouding?

Om bewus te word van ons eie selfsug is om in liefde te groei. Madeleen Steenkamp is hierdie week terug om oor selfsug te gesels. Hoe word ons bewus van ons eie selfsug? "We are witnesses to each other's lives" sê Madeleen, en so help ons mekaar om bewus te…
5 Feb 12 min

21 Dae van Liefde: 'n Uitdaging

Madeleen Steenkamp is terug op Praatjies met Pulane en hierdie keer kom sy met 'n uitdaging vir diegene wat meer liefde in hul lewens wil ervaar. 'n 21-dae uitdaging - om meer doelbewus lief te hê, met ons woorde en ons dade. Die vrug? Hoe meer liefde jy gee, hoe…
29 Jan 4 min

Hoekom ons oor en oor baklei

Ons ondersoek hoekom paartjies vasval in dieselfde argumente en wat werklik agter die herhalende konflikte lê – plus praktiese maniere om die siklus te breek.
4 Dec 2025 9 min