Jaco du Preez maak Anker Musiek

Loading player...
Janine van Niekerk gesels met Jaco du Preez oor die nuwe veld van AI Musiek en hoe hy die briljante hulpbron gebruik om die Psalms te toonset onder "Anker Musiek".
5 Nov 2025 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Gerrit van Wyk oor genade

Janine van Niekerk gesels met Gerrit van Wyk al die pad in Australie oor sy pad met genade, musiek en sy bediening.
7 May 2AM 21 min

Pierre Henrico vier Sy genade

Janine van Niekerk gesels met Pierre Henrico, ‘n nuwe kunstenaar wat ons leer ken met sy liedjie, Genade.
6 May 1AM 16 min