Landbou e-handel skep baie geleenthede en hoër winsgrense

Loading player...
Cobus de Bruyn, hoof van kliëntwaarde-proposisies vir Landbou by Nedbank Kommersiële Banksake, verduidelik hoe e-handel nuwe geleenthede in die landbousektor skep.
28 Oct 2025 1PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

’n Petrolkop van jongs af

Hans Greyling, hoof van OMODA & JAECOO SA, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
26 Mar 12PM 9 min