Rom 1:20 - God openbaar in die kriek

Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Natuurwetenskaplike Izak de Villiers Louw oor daardie krieke wat so onder jou voete sing by die huis.
28 Oct 2025 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Gerrit van Wyk oor genade

Janine van Niekerk gesels met Gerrit van Wyk al die pad in Australie oor sy pad met genade, musiek en sy bediening.
7 May 2AM 21 min

Pierre Henrico vier Sy genade

Janine van Niekerk gesels met Pierre Henrico, ‘n nuwe kunstenaar wat ons leer ken met sy liedjie, Genade.
6 May 1AM 16 min