Tinus drink koffie met Prof. Andre Roux van die US Sakeskool

Loading player...
Prof. André Roux, ekonoom en programhoof van Toekomsstudies by die Stellenbosch Sakeskool, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan.
23 Oct 2025 1PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

’n Petrolkop van jongs af

Hans Greyling, hoof van OMODA & JAECOO SA, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
26 Mar 12PM 9 min