Al hoe meer besighede betaal nie werknemers se pensioenfondsbydraes oor nie

Loading player...
Dr. Evette Vanrenen-Lindford, hoofbeampte van UJ Pensioenfondse en visevoorsitter van Batseta, gesels oor besighede wat nie werknemers se pensioenfondsbydraes oorbetaal nie.
22 Oct 2025 1PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

’n Petrolkop van jongs af

Hans Greyling, hoof van OMODA & JAECOO SA, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
26 Mar 12PM 9 min