CHRISTELIKE PERSPEKTIEF: Jannie Pelser - Die 'Kom Weer' Gehalte: Hoe om 'n Lewe te Lei wat Ander Aantrek

Loading player...
Wat maak dat mense weer na jou wil terugkeer, of dit vir 'n gesprek, 'n kerkdiens, of om by 'n radiostasie in te skakel? In hierdie insiggewende episode deel Ds Jannie sy waarneming van 'n vakansie-eenheid wat alles het, maar tog ontbreek die deurslaggewend element: die "Kom Weer" gehalte.
16 Oct 2025 1AM English South Africa News · Christianity

Other recent episodes