KOPSKUIF - Dr. Annelise de Vries oor die bestaansrede van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

Loading player...
Dr. Annelise de Vries, hoof- uitvoerende beampte van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, vertel wat die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns is en waarom dié organisasie bestaan.

Dr. De Vries gesels onder meer ook oor die boustene van ’n taal, die fondasie van taalbeplanning en wat die gemeenskap in plek kan stel vir die betekenisvolle gebruik van Afrikaans in alle lewensruimtes van Afrikaanssprekendes.
11 Oct 2025 Afrikaans South Africa Education · Christianity

Other recent episodes

Kom luister hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder

Kom luister op 25 Julie op Kopskuif hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder van die Vriende van Afrikaans (VVA), gesels. As onderwyser, gemeenskapsleier en voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes verenig Brandon ’n paar liefdes: Afrikaans, opvoeding, kultuur, kuns en gemeenskap. Chareldine se…
25 Jul 52 min