Ombud sê hervorming is nodig om bedrog te keer

Loading player...
Belastingjoernalis Amanda Visser bespreek die konsepverslag van die kantoor van die Belasting-ombud, wat ernstige tekortkominge in SARS se opsporing van bedrog en reaksie­meganismes uitwys.
2 Oct 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Boela du Preez – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
2 Oct 11AM 18 min