Die rand verhandel onder R17.20 teen die dollar

Loading player...
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels oor die rand, sowel as Spar se handelsopdatering en aandeelprys.
1 Oct 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

BAT sluit sy enigste fabriek in SA oor onwettige sigarette

British American Tobacco het vandag aangekondig dat dit sy 50 jaar oue fabriek in Gauteng gaan sluit. Johnny Moloto, hoof van korporatiewe en regulatoriese sake by BAT Sub-Sahara-Afrika, verduidelik hoekom hulle die fabriek sluit.
15 Jan 11AM 12 min