Other recent episodes

Wat leer ons by Josef? Moira Hartzenberg deel oor Camp Joseph in Zimbabwe.
#VreugdeJoy Elke uitrek het sy uitdagings en seën. Moira Hartzenberg deel oor die onlangse uitreik in Zimbabwe, Camp Joseph. Ons gesels ook oor die rol wat keuses in jou lewe speel.

Hoekom maak ons planne? Heidi Mollentze deel met ons hoe God se leiding verligting bring.
VreugdeJoy Heidi Mollentze is 'n lewensafrigter wat daarna streef om mense te help om hulle volle potensiaal te bereik. Vandag deel sy hoe God se leiding haar lewe gedraai het.

Fanie Steven Loots deel oor Echoes of Eternity
#VreugdeJoy Fanie Loots, stigter van Harvesters ministries, deel oor sy uitdaging met kanker en oor die boek, Echoes of Eternity - 'n dagstukkie boek met leiding vir pasiënte en hulle versorgers.

Waar is ek? In my verhouding met God, in watter seisoen bevind ek my? Elize-Marie Muller kom deel oor haar boek.
Elize-Marie Muller kom deel oor haar boek, Where am I?, wat die karakters in die Bybel ondersoek en leiding gee vir jou op #VreugdeJoy met Bertha le Roux-Wahl

Wat kan ñ Sprinkaan jou van geloof leer?
Moira Hartzenberg deel haar nuwe boek vir kinders met Bertha le Roux-Wahl op #VreugdeJoy asook oor die sendingwerk met die kinders in Zimbabwe

