💊 Algemene Apteekvrae – Antwoorde wat jy moet hoor! 💊 03 September 2025

Loading player...
💊 Algemene Apteekvrae – Antwoorde wat jy moet hoor! 💊
In hierdie gesprek gee Bianca van TLC Hartenbos Apteek duidelike antwoorde op van die mees algemene vrae wat hulle daagliks hoor. Jou gesondheid en veiligheid is altyd eerste! Het jy geweet:
👉 Hoekom jou voorskrif elke 6 maande hernu moet word?
👉 Hoekom jy nie sommer antibiotika kan kry sonder ’n voorskrif nie?
👉 Of generiese medisyne regtig so goed werk soos die oorspronklike?
🎧 Luister weer: Vind die potgooi op SFM se Facebook of op Spotify – soek “SFM Streek RADIO”. 📲 Stream SFM aanlyn: sfmstreek.com → klik “Luister Regstreeks”.
#SFMStreekRadio #TLCHartenbosApteek #Gesondheidsake #ApteekersVrae
3 Sep 2025 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes