KOPSKUIF - Musiek en Gemeenskap: Corneli Quinn oor die ATKV Applaus Projek

Loading player...
ATKV-Applous is die oudste skoolkoorkompetisie in Suid-Afrika en vanjaar het meer as 20 000 hoër- en laerskoolleerders van regoor Suid-Afrika en Namibië deelgeneem.
Corneli Quinn, projekorganiseerder van ATKV-Applous gesels oor die lewensvaardighede wat deur hierdie kompetisie bevorder word.
Corneli vertel ook hoe hierdie projek daartoe bydra om kulturele erfenis te bewaar en te vier, terwyl dit terselfdertyd diversiteit en inklusiwiteit aktief bevorder.
30 Aug 2025 Afrikaans South Africa Education · Christianity

Other recent episodes

Kom luister hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder

Kom luister op 25 Julie op Kopskuif hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder van die Vriende van Afrikaans (VVA), gesels. As onderwyser, gemeenskapsleier en voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes verenig Brandon ’n paar liefdes: Afrikaans, opvoeding, kultuur, kuns en gemeenskap. Chareldine se…
25 Jul 52 min