30 jaar lank al in ‘n rolstoel, Brunhild Strauss motiveer almal om Loslitdag te ondersteun die 5de September

Loading player...
Brunhild Strauss is woonagtig in Springbok in die Noordkaap. Hy is ‘n parapleeg vanaf sy bors verlarm weens ‘n motorongeluk 30 jaar gelede. Hy is aan diens by die Nasionale Raad vir en van Persone met Gestremdhede (NCPD) as Ontwikkelings Werker en beeiwer homself vir die bewusmaking en inklusiewe omgewing so wel as toeganklinkeid en die uitrol van projekte in die Namakwaland. Hy help ook met die insamel van volwasse weggooibare doeke en die rekonstruksie van trappe by laekoste behuising na opritte vir toegang. Brunhild sluit by Yolanda Maartens aan om jou te motiveer om met ander oe na mense in rolstoele te kyk en om jou deel te doen vanjaar om fondse in te samel vir die noodsaaklike werk wat die NCPD doen deur deel te wees van Loslitdag die 5de September 2025. Meer inligting by casualday.co.za
26 Aug 2025 11AM English South Africa Kids & Family · Education

Other recent episodes

GROOTMAAK VIR DIE LEWE: Laat vaar die druk om die perfekte ouer te wees

Met die fokus in hierdie gesprek op 'perfekte ouerskap', gesels Yolanda Maartens met Lynett Beer oor die dinge wat kinders werklik nodig het. Baie ouers voel voortdurend dat hulle tekortskiet, omdat ouerskap vandag maklik ’n openbare vertoning word. Lynette verduidelik: Jou werk is nie om elke ongemak weg te neem…
5 Oct 4AM 5 min

GROOTMAAK VIR DIE LEWE: Die grootste geskenk is nie sukses nie, maar karakter

Op Mid-Morning Magic in die OFM-familie fokus wil Yolanda Maartens spesifiek ouers nooi om saam te gesels onder die tema: Grootmaak vir die lewe. Bekende spreker, skrywer en temperamentkenner Lynette Beer sluit by haar aan en vertel hoe jy jou kinders met wortels én vlerke kan grootmaak. In hierdie gesprek…
5 Oct 4AM 6 min

Heart disease can hide in plain sight, know the warning signs

Juandre Watson, Health Promotion & Health Risk Assessment Programme Team Lead at the Heart and Stroke Foundation of SA and joins Yolanda Maartens this Heart Week to recap the main message of World Heart Day and to wrap up Heart Week on OFM. She shares some of the risk factors…
22 Sep 5AM 4 min

Laat toets jou bloeddruk hierdie Hart Week en kyk na jou hart

Geregistreerde dieetkundige by die Heart and Stroke Foundation van SA, Cari Erasmus sluit by Yolanda Maartens aan en verduidelik wat ‘n normale bloeddruklesing is en wat jou bloeddruk kan beinvloed. Cari verduidelik ook hoe hoë bloeddruk voorkom of beheer kan word. Verder is daar hulpbronne beskikbaar aanlyn https://www.heartfoundation.co.za/blood-pressure/
14 Sep 8AM 4 min