Die Ou Presidensie Historiese Vereniging (OPHV) voorsitter - André Bartleman

Loading player...
Ateljee-onderhoude met bekende en/of interessante gaste
14 Aug 2025 Afrikaans South Africa Education · Society & Culture

Other recent episodes

African Journal of Health Professions Education - Dr Roné Vorster-de Wet

Dr Roné Vorster-de Wet is al vir 28 jaar ’n bekende naam in Gesondheidswetenskappe. As passievolle dosent in Fisiologie het sy deur die jare nie net kennis gedeel nie, maar ook talle studente geïnspireer om in hulself te glo en hul volle potensiaal te bereik. Haar navorsing oor studentemotivering, selfgerigte…
7 May 6 min