Kolorektale kanker is onder die top 3 kankers in mans en vroue in SA

Loading player...
Kolorektale kanker is in ‘n groot mate leefstyl verwant, en Suid Afrikaners moet let op die verskeie risiko faktore. Wees bedag op die tekens en simptome van Kolorektale kanker en kry dadelik hulp. Vlooi Venter , Kliniese Verpleegspesialis by KANSA, sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Familie Fokus om te gesels oor die insidensie van Kolorektale kanker so wel as die behandelingspad. Kontak haar gerus vventer@cansa.org.za of skakel die tolvrye hulplyn by 0800 22 66 22.
5 Aug 2025 5AM English South Africa Kids & Family · Education

Other recent episodes

GROOTMAAK VIR DIE LEWE: Laat vaar die druk om die perfekte ouer te wees

Met die fokus in hierdie gesprek op 'perfekte ouerskap', gesels Yolanda Maartens met Lynett Beer oor die dinge wat kinders werklik nodig het. Baie ouers voel voortdurend dat hulle tekortskiet, omdat ouerskap vandag maklik ’n openbare vertoning word. Lynette verduidelik: Jou werk is nie om elke ongemak weg te neem…
5 Oct 4AM 5 min

GROOTMAAK VIR DIE LEWE: Die grootste geskenk is nie sukses nie, maar karakter

Op Mid-Morning Magic in die OFM-familie fokus wil Yolanda Maartens spesifiek ouers nooi om saam te gesels onder die tema: Grootmaak vir die lewe. Bekende spreker, skrywer en temperamentkenner Lynette Beer sluit by haar aan en vertel hoe jy jou kinders met wortels én vlerke kan grootmaak. In hierdie gesprek…
5 Oct 4AM 6 min

Heart disease can hide in plain sight, know the warning signs

Juandre Watson, Health Promotion & Health Risk Assessment Programme Team Lead at the Heart and Stroke Foundation of SA and joins Yolanda Maartens this Heart Week to recap the main message of World Heart Day and to wrap up Heart Week on OFM. She shares some of the risk factors…
22 Sep 5AM 4 min

Laat toets jou bloeddruk hierdie Hart Week en kyk na jou hart

Geregistreerde dieetkundige by die Heart and Stroke Foundation van SA, Cari Erasmus sluit by Yolanda Maartens aan en verduidelik wat ‘n normale bloeddruklesing is en wat jou bloeddruk kan beinvloed. Cari verduidelik ook hoe hoë bloeddruk voorkom of beheer kan word. Verder is daar hulpbronne beskikbaar aanlyn https://www.heartfoundation.co.za/blood-pressure/
14 Sep 8AM 4 min