KOPSKUIF - 94 Jaar van Erfenis en Hoop – met Toni Ward

Loading player...
In hierdie episode van Kopskuif gesels Toni Ward, voorsitter van die ATKV-tak Kro’bossie in De Aar, oor die tak se rol as kulturele anker die afgelope 94 jaar.
Luister hoe sy vertel van projekte wat erfenis bewaar, Afrikaans laat blom, jong talent ontwikkel en toekomstige leiers help vorm. ’n Viering van kultuur, gemeenskap en toekomsbou wat jy nie wil misloop nie.
19 Jul 2025 Afrikaans South Africa Education · Christianity

Other recent episodes

Kom luister hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder

Kom luister op 25 Julie op Kopskuif hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder van die Vriende van Afrikaans (VVA), gesels. As onderwyser, gemeenskapsleier en voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes verenig Brandon ’n paar liefdes: Afrikaans, opvoeding, kultuur, kuns en gemeenskap. Chareldine se…
25 Jul 52 min