KOPSKUIF - Jerome Rex – Die Woordsmid agter die Musiek

Loading player...
Woordsmid, liedjieskrywer en rymkletser Jerome Rex kuier saam op Kopskuif en deel sy unieke reis van hoe hy hiphop en kerkmusiek op kreatiewe wyse saamgevoeg het.
In hierdie episode gesels hy openhartig oor sy musiekloopbaan, toneelspel, sy rol as pa en die stories agter die lirieke.
Skakel gerus in om dié veelvlakkige kunstenaar en storieverteller beter te leer ken. ’n Uur van inspirasie, insig en egtheid wat jy nie wil misloop nie.
26 Jul 2025 Afrikaans South Africa Education · Christianity

Other recent episodes

Kom luister hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder

Kom luister op 25 Julie op Kopskuif hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder van die Vriende van Afrikaans (VVA), gesels. As onderwyser, gemeenskapsleier en voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes verenig Brandon ’n paar liefdes: Afrikaans, opvoeding, kultuur, kuns en gemeenskap. Chareldine se…
25 Jul 52 min