Behoeftes - Leer mekaar oor wat julle nodig het en wil hê.

Loading player...
"A two way street" - Jou maat gaan nie net weet wat jy nodig het nie, veral as jy self nie weet nie. Pulane en Madeleen gesels hierdie week oor behoeftes. Jy moet eers weet wat dit is wat jy nodig het en wil hê en dan moet jy dit vir jou maat kommunikeer, en die selfde vir jou maat. Julle leer mekaar hoe om mekaar se behoeftes te vervul.
10 Jul 2025 Afrikaans South Africa Leisure · Personal Journals

Other recent episodes

Is jy of jou maat die mees selfsugtigste in julle verhouding?

Om bewus te word van ons eie selfsug is om in liefde te groei. Madeleen Steenkamp is hierdie week terug om oor selfsug te gesels. Hoe word ons bewus van ons eie selfsug? "We are witnesses to each other's lives" sê Madeleen, en so help ons mekaar om bewus te…
5 Feb 12 min

21 Dae van Liefde: 'n Uitdaging

Madeleen Steenkamp is terug op Praatjies met Pulane en hierdie keer kom sy met 'n uitdaging vir diegene wat meer liefde in hul lewens wil ervaar. 'n 21-dae uitdaging - om meer doelbewus lief te hê, met ons woorde en ons dade. Die vrug? Hoe meer liefde jy gee, hoe…
29 Jan 4 min

Hoekom ons oor en oor baklei

Ons ondersoek hoekom paartjies vasval in dieselfde argumente en wat werklik agter die herhalende konflikte lê – plus praktiese maniere om die siklus te breek.
4 Dec 2025 9 min