Sang

Loading player...
Elke dag hoor ons sang in verskillende vorme en die meeste van die tyd besef ons dit skaars, omdat dit so ingeweef is by die res van alledaagse geluide. In die oggende kondig die voëls met hul pragtige voëlsang die nuwe dag aan, in die huis sing iemand ’n liedjie uit volle bors in die stort en by die skool word die volkslied gesing. Dit alles is vorms van sang!
2 Jul 2025 Afrikaans South Africa Education · Kids & Family

Other recent episodes

Mahatma Gandhi

Mahatma Gandhi word danksy sy dapperheid en toewyding tot niegewelddadige verset as van die grootste leiers van die twintigste eeu beskou.
12 Aug 17 min

Martin Luther

Martin Luther het ʼn geweldige invloed op die moderne kerk gehad; inteendeel, dit was dié Duitse leraar wat in 1517 met die Hervorming begin het.
12 Aug 6 min

Voeding

Voedsel en voeding is die manier waarop ons hierdie brandstof wat ons liggame van energie voorsien, inneem.
12 Aug 9 min

Andries Hendrik Potgieter

Die Voortrekker-leier Andries Hendrik Potgieter (gewoonlik net Hendrik Potgieter genoem) is op 19 Desember 1792 in Graaff-Reinet gebore.
12 Aug 11 min

Die Slag van Majuba

Die Eerste Vryheidsoorlog (1880-1881) se laaste en beroemdste veldslag was die Slag van Majuba wat op 27 Februarie 1881 plaasgevind het.
30 Jul 9 min