Kayalami met R180 miljoen opgeknap om ’n Grand Prix na SA te lok

Loading player...
Toby Venter, voorsitter van Porsche Suid-Afrika, sê die regering moet, soos baie ander lande, aktief met Formula 1 saamwerk – want om ’n Grand Prix na Suid-Afrika te lok, kan die ekonomie ’n enorme hupstoot gee.
18 Jun 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Is daar ’n brandstofprobleem in SA?

Reggie Sibiya, uitvoerende hoof van die Brandstofkleinhandelaarsvereniging, lewer duidelikheid oor die brandstofvoorraad in Suid-Afrika.
27 Mar 12PM 12 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium en Elke Brink, direkteur by PSG Wealth R21, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
27 Mar 12PM 18 min