Multichoice bloei steeds intekenare

Loading player...
MultiChoice het gister sy jaarlikse finansiële resultate vir die boekjaar tot einde Maart bekend gemaak, met ’n omset wat 9% laer is. Die uitvoerende hoof, Tim Jacobs, bespreek die resultate.
12 Jun 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak
5 Aug 11AM 9 min