KOPSKUIF - Cor Uys, bekende musikant, op Kopskuif oor die Andante Plus50-musiekkompetisie

Loading player...
Op 31 Mei gesels Cor Uys, bekende musikant, op Kopskuif oor die Andante Plus50-musiekkompetisie. Hierdie eerste plaaslike musiekkompetisie wat eksklusief op 50-plussers gerig is, word in samewerking met ATKV-Buffelspoort en PLUS 50-tydskrif aangebied.
Met verskillende kategorieë en opwindende pryse bied die kompetisie ’n platform vir musikale 50-plussers.
31 May 2025 Afrikaans South Africa Education · Christianity

Other recent episodes

Kom luister hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder

Kom luister op 25 Julie op Kopskuif hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder van die Vriende van Afrikaans (VVA), gesels. As onderwyser, gemeenskapsleier en voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes verenig Brandon ’n paar liefdes: Afrikaans, opvoeding, kultuur, kuns en gemeenskap. Chareldine se…
25 Jul 52 min