Trump en Musk baklei. Wat beteken dit vir SA?

Loading player...
Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband, praat oor die politieke en tegnologiese gevolge van die Trump-Musk-breuk, en waarom dit selfs vir Suid-Afrika relevant is.
6 Jun 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak
5 Aug 11AM 9 min