(Hemelvaartsdag) Donderdagoggend Erediens - Ds Nardus Bornman

Loading player...
LUKAS 24

Die hemelvaart.
(Hand. 1:9-11.)
50EN Hy het hulle uitgelei tot by Betánië. En Hy het sy hande opgehef en hulle geseën.
51En terwyl Hy hulle seën, het Hy van hulle geskei en is in die hemel opgeneem.
52En hulle het Hom aanbid en na Jerusalem teruggegaan met groot blydskap.
53En hulle was gedurig in die tempel en het God geprys en gedank. Amen.
29 May 2025 3AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Saterdag Oggenddiens - Past Neville Goodchild

PSALMS 32 U het my skuld vergewe 1'n Gedig van Dawid. Dit gaan goed met die mens wie se oortredings nie gestraf word nie, wie se sonde vergewe word. 2Dit gaan goed met die mens vir wie die Here die oortreding nie toereken nie en in wie se gees daar…
9 May 2AM 15 min