JACQUES MALAN - Die Woord is Vas

--:--
God se Woord staan vir ewig vas – dit wankel nie, verander nie, en stel ons nooit teleur nie. In hierdie episode herinner Jacques Malan ons aan die krag, waarborg en betroubaarheid van die Bybel, selfs te midde van moeilike omstandighede. Jou deurbrake lê in Sy beloftes – glo dit, leef dit.
10 Jun 11PM English South Africa Christianity

Other recent episodes

ELZA MEYER - Die Griekse Ryk in Nebukadnesar se Droom

In hierdie episode, verduidelik Elza Meyer die betekenis van die brons-heupe in Koning Nebukadnesar se droom soos beskryf in Daniël 2. Ontdek hoe die Griekse Ryk, onder leiding van Alexander die Grote, hierdie profesie vervul het met ongeëwenaarde spoed, mag en kulturele invloed. Verken die profetiese waarde van hierdie geskiedenis…
25 Sep 11PM 8 min