Tiger Brands verkoop uiteindelik sy Ashton-fabriek, maar vir R1

--:--
Die uitvoerende hoof van Tiger Brands, Tjaart Kruger, gesels oor die verkoop van die groep se Langeberg & Ashton-inmaakfabriek.
20 May 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

SA hoenderbedryf dalk bedreig deur Amerikaanse invoere

Die vervalde Agoa-ooreenkoms en die toenemende invoer van Amerikaanse hoender kan plaaslike boere benadeel, sê die bedryf. Marthinus Stander, bestuurshoof van Rainbow Chicken, bespreek die implikasies van hierdie uitdagings.
8 Oct 11AM 4 min