Cyril Rampahosa stap in Donald Trump se kantoor in…

Loading player...
Heinrich April, raadslid van die Suid-Afrikaanse Sakekamer in die VSA (SACCUSA), deel hul perspektief oor wat môre gaan gebeur tydens die vergadering tussen president Ramaphosa en president Trump. Hy bespreek ook Suid-Afrikaanse vlugtelinge in die VSA en die impak van die verhouding tussen die VSA en Suid-Afrika op besighede.
20 May 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak
5 Aug 11AM 9 min