UDBR 17 Mei - Die nuwe Honda HR-V, die ontstaan van Shelby Cobra en World Rally Raid Championship

Loading player...
In die episode van Uit Die Boonste Ratte gesels Jacques Erasmus oor...
- Ian Richards gesels oor motorrenveiligheid
- Die nuwe Honda HR-V
- Die ontstaan van die Shelby Cobra
- en ons hoor by die manne (Carlos Sainz SNR, Sebastian Loeb) wat deelneem aan die World Rally Raid Championship by Sun City
19 May 2025 English South Africa Careers

Other recent episodes