DR. RINA DE KLERK-WEYER - Veerkragtigheid gaan nie oor hoe dikwels jy val nie, maar oor hoe vinnig jy opstaan.

Loading player...
Dr. Rina de Klerk-Weyer gesels met Brad oor die vermoë om na teëslae of verandering te herstel en selfs sterker te word. Sy verduidelik hoe mense hierdie lewensbelangrike vaardigheid kan ontwikkel en toepas.
"Veerkragtigheid gaan nie oor hoe dikwels jy val nie, maar oor hoe vinnig jy opstaan. Deur te aanvaar, te leer en aan te pas, kan enige teëslag 'n springplank word na groter sukses."
31 Mar 2025 English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Simone Govender on Music, Faith & Hope | The Story Behind “Towards the Sun”

In this inspiring podcast episode, we sit down with South African singer-songwriter Simone Govender, one of the country’s rising musical voices, currently charting and sharing stages with artists like Prime Circle, Matthew Mole, and Jesse Clegg. Simone opens up about her journey from classical piano to acoustic guitar, finding her…
23 Jan 10 min